Admin
From CTWUG Wiki
Admins
Begin
This page is intended to get soms structure behing ctwug admin, where we will plan how admins should and will operate.
- 1. Alle admins het access orals, ons werk as 'n span.
- 1.1) "meer gevestigdge" admins kry full
- 1.2) nuwe admin (1 op 'n slag) kry write.
- 2. Cut down die admin list
- 2.1) Begin by basiese core team, Rellik, TheFox, TFyre, Stolla, VaSH + Pilgrim as "new"
- 3. Ticketing system - Wat kort ons
- 3.1) Central user database - Link na ctwug site of user authentication
- 3.2) Mense moet ticket kan launch van http af
- 3.3) Knowledge base
- 4.) Bou nuwe admin span
- 4.1) Admins wat deel van die span is word vertrou en kry orals access
- 4.2) Slegs een nuwe admin word toegelaat/getrain op 'n slag
- 4.3) Nuwe admins sal vertel word wat hulle mag en nie mag doen nie
- 4.4) Kry form wat info bevat soos hoekom jy admin wil wees
- 5. Kry standaarde
- 5.1) Document alles wat ons doen, en hoe ons dit doen
- 6. OSPF / Queues
- 6.1) As jy ospf wil run, moet jy OSPF admin toelaat op jou rb en game queues
Todo
- 1. Maak highsites skoon:
- 1.1) Ou firewall rules
- 1.2) Ou queues
- 1.3) Access lists
- 1.4) IP en routes, unused
- 2.) Kry HS's en OSPF nodes op selle vlak.
- 2.1) NTP server
- 2.2) OS Version + Bios version + Package selection
- 2.3) Router names
- 2.4) OSPF + OSPF Costing
- 2.5) SSID standardization
- 3.) User range list. Maak bladsy soos OSPF ranges se blad.
- 3.1) Add "date user added" in kolom
- 3.1) Dalk 'n "notes" kolom soos vir "warning about signal strenght, ect"
- 4.) Konsolideer firewall/queues vir "QOS"
Joblist
Jupiter1
Jupiter2
Saturn1
Saturn2
Mars
Mercury
Uranus
Pluto
Neptune1
Neptune2
Venus