Admin

From CTWUG Wiki
Revision as of 15:54, 13 July 2009 by TheFox (talk | contribs)

Jump to: navigation, search

Admins

Begin

This page is intended to get soms structure behing ctwug admin, where we will plan how admins should and will operate.

  • 1. Alle admins het access orals, ons werk as 'n span.
    • 1.1) "meer gevestigdge" admins kry full
    • 1.2) nuwe admin (1 op 'n slag) kry write.
  • 2. Cut down die admin list
    • 2.1) Begin by basiese core team, Rellik, TheFox, TFyre, Stolla, VaSH + Pilgrim as "new"
  • 3. Ticketing system - Wat kort ons
    • 3.1) Central user database - Link na ctwug site of user authentication
    • 3.2) Mense moet ticket kan launch van http af
    • 3.3) Knowledge base


  • 4.) Bou nuwe admin span
    • 4.1) Admins wat deel van die span is word vertrou en kry orals access
    • 4.2) Slegs een nuwe admin word toegelaat/getrain op 'n slag
    • 4.3) Nuwe admins sal vertel word wat hulle mag en nie mag doen nie
    • 4.4) Kry form wat info bevat soos hoekom jy admin wil wees
  • 5. Kry standaarde
    • 5.1) Document alles wat ons doen, en hoe ons dit doen
  • 6. OSPF / Queues
    • 6.1) As jy ospf wil run, moet jy OSPF admin toelaat op jou rb en game queues

Todo

  • 1. Maak highsites skoon:
    • 1.1) Ou firewall rules
    • 1.2) Ou queues
    • 1.3) Access lists
    • 1.4) IP en routes, unused
  • 2.) Kry HS's en OSPF nodes op selle vlak.
    • 2.1) NTP server
    • 2.2) OS Version + Bios version + Package selection
    • 2.3) Router names
    • 2.4) OSPF + OSPF Costing
    • 2.5) SSID standardization
  • 3.) User range list. Maak bladsy soos OSPF ranges se blad.
    • 3.1) Add "date user added" in kolom
    • 3.1) Dalk 'n "notes" kolom soos vir "warning about signal strenght, ect"
  • 4.) Konsolideer firewall/queues vir "QOS"